
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV
In vennootskap met NB-Uitgewers, Jonathan Ball, Penguin Random House SA, Pan Macmillan SA, Naledi, Flyleaf, Protea Boekhuis, Boekdiva, Jacana, Maverick 451, Vriende van Afrikaans en die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA)
WAT JY MOET WEET
- Toegang tot die gesprekke is gratis, maar om jou sitplek te verseker, moet jy steeds deur Webtickets bespreek en jou kaartjie by die ingang wys.
- Boekverkope vind by die venue plaas en skrywers sal na afloop van die sessie boeke teken.
- Kom vroeg vir ’n gratis koppie koffie en kom deel in die gesprek – voor, tydens en na die tyd.
Legendes: Mandela, Makeba, Madonsela & kie | Legends: Mandela, Makeba, Madonsela & co
Coloured – Hoe klassifisering kultuur geword het | Coloured – How classification became culture