Loading Events

« All Events

Legendes: Mandela, Makeba, Madonsela & kie | Legends: Mandela, Makeba, Madonsela & co

29 April 2024 @ 10:00 - 11:00

Jakes Gerwel-gespreksreeks by die Suidoosterfees
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV

Legendes: Mandela, Makeba, Madonsela & kie

In samewerking met Penguin Random House SA

Met Matthew Blackman, Nick Dall en Dennis Cruywagen

Die wittebrood van die Madiba-era is al lankal verby en te midde van korrupsie en gebrekkige leierskap sukkel Suid-Afrikaners om positief te bly. Maar in hierdie gesprek kyk ons terug na Mzansi se verskilmakers waarop ons almal trots kan wees. Van Koning Moshoeshoe, Olive Schreiner, Gandhi, Eugène Marais, Sol Plaatje, Miriam Makeba tot Steve Biko en Thuli Madonsela. Om maar net ’n paar te noem!

29 April 10:00 | ATKV-Innovasiespasie | 60 min | Eng | Gratis

Bespreek jou plek hier: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542379612

Wat jy moet weet

  • Toegang tot die gesprek is gratis, maar om jou sitplek te verseker, moet jy deur Webtickets bespreek en jou kaartjie by die ingang wys.
  • Boekverkope vind by die venue plaas en skrywers sal na afloop van die sessie boeke teken.
  • Kom vroeg vir ’n gratis koppie koffie en kom deel in die gesprek – voor, tydens en na die tyd.

Jakes Gerwel Discussions at the Suidoosterfees
Presented by the Jakes Gerwel Foundation and the ATKV

Legends: Mandela, Makeba, Madonsela & co

In collaboration with Penguin Random House SA

With Matthew Blackman, Nick Dall and Dennis Cruywagen

The honeymoon of the Madiba era is long gone, and with corruption and weak leadership all over, South Africans struggle to remain positive. But in this discussion, we look back at Mzansi’s gamechangers whom we can all be proud of. From King Moshoeshoe, Olive Schreiner, Gandhi, Eugène Marais, Sol Plaatje and Miriam Makeba to Steve Biko and Thuli Madonsela – to name but a few!

29 April 10:00 | ATKV Innovation Lounge | 60 min | Eng | Free

Book your ticket here: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542379612

What you need to know

  • Entrance to the discussion is free, but to secure your seat, it is crucial to book your ticket through Webtickets and present it at the door.
  • Books will be on sale at the venue and the authors will sign your copy after the talks.
  • Join us for a cup of coffee – on the house – and be part of the conversations!

Details

Date:
29 April 2024
Time:
10:00 - 11:00
Event Category:

Venue

Artscape
View Venue Website

Organizers

Jakes Gerwel Foundation
ATKV