Jakes Gerwel-gespreksreeks by die Suidoosterfees
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV
Coloured – Hoe klassifisering kultuur geword het
In samewerking met Jonathan Ball
Met Tessa Dooms, Lynsey Ebony Chutel en Ingrid Jones
Nie swart óf wit genoeg nie; sonder ’n eie kultuur en geskiedenis … In hierdie gesprek word sulke perspektiewe op hul kop gedraai. Die sprekers kyk na die komplekse geskiedenis van bruin mense in die konteks van kolonialisme, slawerny en apartheid. Maar dié besinning oor identiteit is ook ’n viering van ’n ryke erfenis, ’n uitnodiging om trots te wees en ’n wekroep om te besef watter onmisbare rol bruin mense in die toekoms van die land speel.
1 Mei 11:30 | ATKV-Innovasiespasie | 60 min | Eng | Gratis
Bespreek jou plek hier: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542379765
Wat jy moet weet
Jakes Gerwel Discussions at the Suidoosterfees
Presented by the Jakes Gerwel Foundation and the ATKV
Coloured – How classification became culture
In collaboration with Jonathan Ball
With Tessa Dooms, Lynsey Ebony Chutel and Ingrid Jones
Not black enough, nor white enough, and without an authentic culture and history … In this discussion, such perceptions are turned upside down. The speakers examine the complex history of Coloured people in the wake of colonialism, slavery and apartheid. But Coloured identity is also a celebration of a rich heritage, an invitation to be proud, and a wake-up call to realise the vitally important role of Coloured people in the future of the country.
1 May 11:30 | ATKV Innovation Lounge | 60 min | Eng| Free
Book your ticket here: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542379765
What you need to know