Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

The race to be myself

26 April 2024 @ 11:30 - 12:30

Jakes Gerwel-gespreksreeks by die Suidoosterfees
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV

The race to be myself

In samewerking met Jonathan Ball

Met Caster Semenya en Koketso Sachane

Die wêreldklas-atleet Caster Semenya is van jongs af reeds in die internasionale kollig. Maar in die afgelope klompie jare is haar sterstatus oorskadu deur genadelose bespiegelinge oor haar vroulikheid. Dit het tot ’n uitgerekte hofgeding gelei oor haar reg om as haarself aan wedlope deel te neem. In 2020 is sy verbied om haar rekord by die Olimpiese Spele te verdedig. Deur dit alles het Caster stilgebly, maar nou is sy gereed om haar swye te verbreek en vertel sy van haar grootwordjare, haar seksualiteit en die stryd om haarself te wees.

26 April 11:30 | ATKV-Innovasiespasie | 60 min | Eng | Gratis

Bespreek jou plek hier: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542374958

Wat jy moet weet

  • Toegang tot die gesprek is gratis, maar om jou sitplek te verseker, moet jy deur Webtickets bespreek en jou kaartjie by die ingang wys.
  • Boekverkope vind by die venue plaas en skrywers sal na afloop van die sessie boeke teken.
  • Kom vroeg vir ’n gratis koppie koffie en kom deel in die gesprek – voor, tydens en na die tyd.

Jakes Gerwel Discussions at the Suidoosterfees
Presented by the Jakes Gerwel Foundation and the ATKV

The race to be myself

In collaboration with Jonathan Ball

With Caster Semenya and Koketso Sachane

World-class athlete Caster Semenya has been in the international limelight from a young age. But in recent years, her stardom has been overshadowed by merciless speculations about her womanhood. This led to a lengthy court case about her right to run as herself. In 2020, she was denied the opportunity to defend her record at the Olympic Games. Through it all, Caster remained quiet, but she is now ready to break her silence and share the story of her upbringing, her sexuality and her fight to be herself.

26 April 11:30 | ATKV Innovation Lounge | 60 min | Eng | Free

Book your ticket here: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542374958

What you need to know

  • Entrance to the discussion is free, but to secure your seat, it is crucial to book your ticket through Webtickets and present it at the door.
  • Books will be on sale at the venue and the authors will sign your copy after the talks.
  • Join us for a cup of coffee – on the house – and be part of the conversations!

Details

Date:
26 April 2024
Time:
11:30 - 12:30
Event Category:

Venue

Artscape
View Venue Website

Organizers

Jakes Gerwel Foundation
ATKV