Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Die man wattie kinnes vang

26 April 2024 @ 14:30 - 15:30

Jakes Gerwel-gespreksreeks by die Suidoosterfees
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV

Die man wattie kinnes vang

In samewerking met NB-Uitgewers

Met Nathan Trantraal en Julian Jansen

Damian de Jong force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90’s oppie sandduine gespeel et. Die serial killer, The Railway Ripper, het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse en sandduine rondomie Western Cape. ’n Niewe fear het kom daal oppie Cape Flats ennie soet smaak vanne niewe democracy kom vebitter. Die man wattie kinnes vang handel oore spesifieke tyd innie Cape Flats ennie land se geskiedenis tewyl it oek kommentaar lewer oo ôs hede.

26 April 14:30 | ATKV-Innovasiespasie | 60 min | Afr | Gratis

Bespreek jou plek hier: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542376059

Wat jy moet weet

  • Toegang tot die gesprek is gratis, maar om jou sitplek te verseker, moet jy deur Webtickets bespreek en jou kaartjie by die ingang wys.
  • Boekverkope vind by die venue plaas en skrywers sal na afloop van die sessie boeke teken.
  • Kom vroeg vir ’n gratis koppie koffie en kom deel in die gesprek – voor, tydens en na die tyd.

Jakes Gerwel Discussions at the Suidoosterfees
Presented by the Jakes Gerwel Foundation and the ATKV

Die man wattie kinnes vang

In collaboration with NB Publishers
With Nathan Trantraal and Julian Jansen

In 2018, Trantraal received the Jan Rabie and Majorie Wallace writer’s bursary to work on his graphic novel Die man wattie kinnes vang. It is the story of Damian de Jong, who recalls his childhood years in the Western Cape. On the very same sand dunes where he played as a boy, the serial killer known as The Railway Ripper killed Coloured boys and buried them in shallow graves. Die man wattie kinnes vang covers a specific historical period in the Cape Flats and the country’s history, while also commenting on our present reality.

26 April 14:30 | ATKV Innovation Lounge | 60 min | Afr | Free

Book your ticket here: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542376059

What you need to know

  • Entrance to the discussion is free, but to secure your seat, it is crucial to book your ticket through Webtickets and present it at the door.
  • Books will be on sale at the venue and the authors will sign your copy after the talks.
  • Join us for a cup of coffee – on the house – and be part of the conversations!

Details

Date:
26 April 2024
Time:
14:30 - 15:30
Event Category:

Venue

Artscape
View Venue Website

Organizers

Jakes Gerwel Foundation
ATKV