50 lies that made South Africa

1 May 2024 @ 10:00 - 11:00
Artscape

Jonathan Ancer het gesels met geskiedkundiges tot kroegvlieƫ om agter die kap van die byl te kom van die fassinerende stories wat ons graag as die waarheid wil glo. | To get to the truth behind the fascinating stories we have always accepted as gospel, Jonathan Ancer spoke to many people, from historians to barflies.