The Talking Table: Gevorderde Afrikaanse Skryfskool

Het jy ’n roman, kortverhaalbundel of verhalende nie-fiksie in wording of wat reeds voltooi is? Frederik de Jager kan jou by The Talking Table in Stilbaai help om dit te evalueer, kreatiewe knope deur te hak, styl- en verhaaltegniese kwessies uit te stryk en strategieë uit te werk vir die voltooiing, voorlegging en publikasie daarvan.

The Virtual Literary Festival

One of the JGF writers, Sihle Qwabe, will be participating in The Virtual Literary Festival. The theme is "Our stories, our heritage – exploring alternatives to publishing and storytelling".

Short & Sweet: Karavan Press Literary Festival 2024

The third Karavan Press Literary Festival will take place in cooperation with the Blown Away by Books Festival at the Fish Hoek Public Library on 9 March 2024. This year’s edition of the festival focuses entirely on the short story! All events are free.

The Talking Table: Afrikaanse Draaiboekskryf met Louis Pretorius

Een van die suksesvolste Afrikaanse TV-skeppers van ons tyd, die bekroonde Louis Pretorius, lei hierdie werkswinkel op Oulap. Dit is Oulap wat legendariese filmmaker Jans Rautenbach saam met sy vrou Almeri in die Klein Karoo gebou het. Jy kan van 11 tot 17 Maart 2024 op Oulap by Louis leer draaiboeke skryf. Dit sal die […]

Open Book Youth Fest

Building on the success of our inaugural Youth Fest in 2023, we have been on a continuous journey of learning and growth. This year, our focus is on maximising our impact among young readers and budding writers.

27th Time of the Writer Festival

In South Africa’s 30th year of democracy, the 2024 Time of the Writer Festival beckons you on a captivating literary journey, exploring literature’s profound impact on South African society.

Fietsry vir dommies by die KKNK

Tiffany Saterdaght, wat in 2022 deelgeneem het aan die Jakes Gerwel Stigting en NATi se Jong Sterre-mentorskapsprogram, se teks Fietsry vir dommies is by vanjaar se KKNK op die planke. 

Wergle Flomp Humor Poetry Contest

Submission deadline: 1 April 2024

 

Now in its 23rd year, this contest seeks today’s best humor poems. No fee to enter. Submit published or unpublished work. $3 750 in prizes.

Woordfeeskortverhaalkompetisie 2024

Sluitingsdatum: 1 April 2024 om 17:00

 

Die skrywer van die wenverhaal sal prysgeld van R30 000 ontvang. Die res van die skrywers wat in die bundel opgeneem word, sal elkeen R5 000 kry.

KBF Young Writers’ Competition 2024

Submission deadline: Monday 1 April 2024 @ 18:00

 

Celebrating the talents of young writers across South Africa, the competition is open to all school children aged 6 to 18.

The good, the bad and the ugly – Who will govern?

Artscape

2024 se verkiesing word, bykans soos 1994 s’n, as ’n keerpunt beskou. Wie gaan in die Uniegebou sit nadat die kruisies getel is? | The 2024 election, almost like 1994, is regarded as a turning point in our history. Who will occupy the Union Buildings after the ballots have been counted?

The race to be myself

Artscape

Die wêreldklas-atleet Caster Semenya is van jongs af reeds in die internasionale kollig. Maar in die afgelope klompie jare is haar sterstatus oorskadu deur genadelose bespiegelinge oor haar vroulikheid. | World-class athlete Caster Semenya has been in the international limelight from a young age. But in recent years, her stardom has been overshadowed by merciless speculations about her womanhood.

Een voet innie storie, die anner in onthou

Artscape

Jy hoor die klanke van dié gemeenskap, musky en soet soes ryke yt die Jannat. | You can hear the sounds of this community, musky and sweet like smells from the Jannat.

Die man wattie kinnes vang

Artscape

Die man wattie kinnes vang handel oore spesifieke tyd innie Cape Flats ennie land se geskiedenis tewyl it oek kommentaar lewer oo ôs hede. | Die man wattie kinnes vang covers a specific historical period in the Cape Flats and the country’s history, while also commenting on our present reality.

Demokrasie: In die truspieël & die wapad

Artscape

Wat is die toekoms van ons relatief jong demokrasie en wat is die slaggate waarvoor ons moet uitkyk vorentoe? | What does the future hold for our relatively young democracy and what are the potholes to be avoided?

Blom die lesers soos die boeke?

Artscape

Die letterkunde blom, ook vir jong lesers. Skrywers ken hulle mark en weet hoe om stories op te dis wat tot lesers spreek. | Literature is flourishing, also for young readers. Writers are in tune with their markets and know what to dish up.

Standing up for science

Artscape

Hierdie gerekende epidemioloog wat grondverskuiwende navorsing oor MIV gedoen het, was die leidende raadgewer in Suid-Afrika se reaksie op die pandemie. | This respected epidemiologist, who conducted ground-breaking research on HIV, acted as leading adviser during South Africa’s response to the pandemic.

Phoebe – ’n lewe met en sonder Jakes Gerwel

Artscape

In haar aangrypende memoir herroep Phoebe Gerwel herinneringe van haar grootwordjare in Grassy Park, asook die ontmoeting met die skrander jong plattelandse man in Adam Small se filosofieklas. | In her captivating memoir, Phoebe Gerwel remembers her childhood years in Grassy Park, as well as her encounter with the bright young rural fellow in Adam Small’s Philosophy class.

Hoe reboot ons SA? | How do we reboot SA?

Artscape

Staatskaping het Suid-Afrika laat shut down. Maar hoekom kan niemand ons reboot nie? | State capture led to South Africa’s shutdown. But why can’t we reboot?

Kalahari-waarheid

Artscape

Tipiese Kalahari-stories wat om kampvure vertel word oor leeus en jakkalse, die nimmereindigende duine en nagkoue uitspansel, kom treffend aan die bod. | Typical campfire Kalahari stories about the lion and the jackal, the ever-waving dunes, and the starry firmament will be told like you’ve never heard it before.

In stede van stories | In cities of stories

Artscape

Liefde, verlies, trauma en die soeke na jouself en ander – dít is wat in die strate van stede gebeur en in boeke neerslag vind. | Love, loss, trauma and the search for the self and others – this is what happens in city streets and are eventually portrayed in books.

Geweld teen vroue – Waar is die mans?

Artscape

Maar selfs met inisiatiewe soos die sestien dae van aktivisme swyg die meeste mans. Hoe breek ons hierdie ketting van stilte en geweld? | But even during initiatives such as the sixteen days of activism, the silence of men is deafening. How do we stop the cycle of silent complicity and abuse?

Artificial intelligence – Will it take over?

Artscape

Vir baie mense is kunsmatige intelligensie (KI) ’n vreesaanjaende konsep van rekenaars wat die mensdom gaan oorneem. | Many people harbour visions of artificial intelligence (AI) as a monstrous conspiracy in which computers take over humanity.

Wat is jóú storie?

Artscape

Hierdie Ommietafel-gesprek fokus op sake wat mans en vroue in ons gemeenskap raak, en die rol wat boeke speel om ons te help om die wêreld beter te verstaan. | This roundtable discussion focuses on issues affecting men and women in our communities, and the role books play in helping us better understand the world.

Die Kaap van oorloë | The Cape of wars

Artscape

Gesoute joernaliste en skrywers Mark Shaw, Rehana Rossouw en Caryn Dolley vlek verskeie misdade, organisasies en sindikate oop wat dood en verwoesting saai in een van die wêreld se mooiste stede. | Renowned journalists and writers Mark Shaw, Rehana Rossouw and Caryn Dolley shed light on crimes, organisations and syndicates responsible for death and destruction in one of the world’s most beautiful cities.

In gesprek oor Droomwerk | Droomwerk: In conversation

Artscape

Bekroonde digter en dramaturg Pieter Odendaal delf in sy familiegeskiedenis. Hy verken sy herkoms as ’n wit Afrikaanssprekende man met slawe as voorouers. | Award-winning poet and playwright Pieter Odendaal delves into his family history, exploring his descent as a white Afrikaans-speaking man with slaves as ancestors.

50 lies that made South Africa

Artscape

Jonathan Ancer het gesels met geskiedkundiges tot kroegvlieë om agter die kap van die byl te kom van die fassinerende stories wat ons graag as die waarheid wil glo. | To get to the truth behind the fascinating stories we have always accepted as gospel, Jonathan Ancer spoke to many people, from historians to barflies.

Afrikaans amptelik 100 – Vier ons of verdeel ons?

Artscape

Hoe oud is die taal werklik? En maak dit saak? Kan ons ons liefde vir Afrikaans vier sonder om ’n ouderdom daaraan te koppel? | How old is the language exactly, and does it matter? Can we celebrate our love for the language without an age tag?

Bath Novel Award 2024

Submission deadline: 31 May 2024

 

The Bath Novel Award is a £5 000 international prize for unagented emerging novelists.

INK Dig- en Skryfkompetisie 2024

Sluitingsdatum: 31 Mei 2024

 

INK Skryf in Afrikaans bied vanjaar weer ’n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in spog-bloemlesings opgeneem gaan word.

Oude Leeskamer: Skrywersresidensie | Writers’ residency

Application deadline: 1 March 2024 & 16 August 2024

 

The Jakes Gerwel Foundation and Oude Leeskamer in Stellenbosch offer an extraordinary writing opportunity for two writers to each spend two weeks in this historical Boland town.