Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kalahari-waarheid

28 April 2024 @ 11:30 - 12:30

Jakes Gerwel-gespreksreeks by die Suidoosterfees
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV

Kalahari-waarheid

Aangebied deur die SBA

Met Belinda Kruiper en Lyntjie Jaars

Om die aandag op Suid-Afrika se eerste nasie te vestig, het die SBA ’n lekkerleesboek oor die Kalahari-Boesmans uitgegee. Kalahari-waarheid handel oor die lewe van Belinda Kruiper wat in 1997 as ontvangsdame by die Kgalagadi-oorgrenspark begin werk het. Elana Bregin is die medeskrywer van hierdie uitsonderlike boek. Belinda het die Boesmans se vertroue gewen, hulle met grondeise bygestaan, met die bekende kunstenaar Vetkat getrou en was ook werksaam by die Suid-Afrikaanse San-instituut. Tipiese Kalahari-stories wat om kampvure vertel word oor leeus en jakkalse, die nimmereindigende duine en nagkoue uitspansel, kom treffend aan die bod.

28 April 11:30 | ATKV-Innovasiespasie | 60 min | Afr | Gratis

Bespreek jou plek hier: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542378042

Wat jy moet weet

  • Toegang tot die gesprek is gratis, maar om jou sitplek te verseker, moet jy deur Webtickets bespreek en jou kaartjie by die ingang wys.
  • Boekverkope vind by die venue plaas en skrywers sal na afloop van die sessie boeke teken.
  • Kom vroeg vir ’n gratis koppie koffie en kom deel in die gesprek – voor, tydens en na die tyd.

Jakes Gerwel Discussions at the Suidoosterfees
Presented by the Jakes Gerwel Foundation and the ATKV

Kalahari-waarheid

Presented by the SBA

With Belinda Kruiper and Lyntjie Jaars

To focus the spotlight on South Africa’s first nation, the SBA published a collection of beautiful tales told by the Kalahari Bushmen. Kalahari-waarheid tells the story of Belinda Kruiper, who started her career as a receptionist at the Kgalagadi Transfrontier Park in 1997. Elana Bregin is the co-author of this remarkable book. Belinda subsequently gained the trust of the Bushmen, supported them with land claims, married the well-known artist Vetkat, and worked at the South African San Institute. Typical campfire Kalahari stories about the lion and the jackal, the ever-waving dunes, and the starry firmament will be told like you’ve never heard it before.

28 April 11:30 | ATKV Innovation Lounge | 60 min | Afr | Free

Book your ticket here: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542378042

What you need to know

  • Entrance to the discussion is free, but to secure your seat, it is crucial to book your ticket through Webtickets and present it at the door.
  • Books will be on sale at the venue and the authors will sign your copy after the talks.
  • Join us for a cup of coffee – on the house – and be part of the conversations!

Details

Date:
28 April 2024
Time:
11:30 - 12:30
Event Category:

Venue

Artscape
View Venue Website

Organizers

Jakes Gerwel Foundation
ATKV