Foto's: Jakes Gerwel se nalatenskap gevier

Jakes Gerwel se nalatenskap is op verskeie maniere – deur oop gesprek, musiek, drama, foto’s en die digkuns – op 10 November in Woodstock gevier.

Valmont Layne en Reza Khota
Dhatini Mzayiya teken Jakes Gerwel, met Luis Gimenez
Alan Burgess gesprek met Rashid Lombard.
Andries du Toit, Henry Jeffreys en Bill Nasson
Antjie Krog gesprek met Heindrich Wyngaard.
Rashid Lombard hang ‘n banierfoto van Jakes Gerwel en Nelson Mandela op.
Uitstalling deur Rashid Lombard
Rashid Lombard en Jay Naidoo
Die vierkant waar musiek en gedigvoorlesings plaasgevind het.
Siphokazi Mpofu in Warona
Warona deurUkwanda Puppet Company
Die gehoor was vasgevang.
Die gehoor geniet die vertoning.
Achmat Dangor
Hein Gerwel
Heindrich Wyngaard
Jay Naidoo in die gehoor
Voordrag deur Yoh!-leerders
Phoebe Gerwel
Premesh Lalu
Mercy Kannemeyer en Heindrich Wyngaard
Tyrone Pretorius, rektor van UWK
Francis Petersen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat
Hein Gerwel en Jessie Burgess
Steward van Wyk, Danie van Wyk, Ria Olivier, Michael Jonas en René Arendse
Vertoning deur Lingua Franca
Pieter Odendaal lees sy poësie voor.