Jakes Gerwel’s legacy was celebrated on 10 November in Woodstock in various ways – from talks about relevant topics, music performances, poetry, theatre to a photo exhibition.



























Jakes Gerwel’s legacy was celebrated on 10 November in Woodstock in various ways – from talks about relevant topics, music performances, poetry, theatre to a photo exhibition.



























Die Jakes Gerwel-gespreksreeks, wat by die afgelope Suidoosterfees in die Kunstekaap aangebied is, is vanjaar besonders goed bygewoon. Ons is dankbaar vir […]
Hier is ’n paar foto’s van hierdie besonderse dag, waarin meer as 1 200 laerskoolleerders bereik is.
Die Jakes Gerwel Stigting bied tydens die Suidoosterfees vanaf 25 April tot 1 Mei ’n reeks gesprekke aan in die Artscape-kunstesentrum in Kaapstad.
Die Klop!-span (kykNET & Kie-kanaal 145) het ’n draai by die Suidoosterfees kom maak om een van die Jakes Gerwel-gesprekke op te neem, “Wie is ons en maak dit saak?” Wilhelm Verwoerd, politieke filosoof, en Haji Mohamed Dawjee, skrywer van Sorry, not sorry, was die gaste van Heindrich Wyngaard. Kyk na die uittreksel.