Video: Jakes Gerwel-huldeblyksviering 2021

Mandla Langa, bekroonde skrywer, was vanjaar die hoofspreker van ons jaarlikse Jakes Gerwel-huldeblyksgeleentheid. Hy gesels met Heindrich Wyngaard oor Jakes Gerwel se nalatenskap. Crystal-Donna Roberts, bekende aktrise en ook vanjaar een van die skrywers in ons mentorskapsprogramme, is die aanbieder. Ons spog ook graag met insetsels van die deelnemers aan die Jakes Gerwel Stigting se programme.