Beste Pen Afrikaans – en Jakes Gerwel Stigting Hoep hierie epos vind julle goed. Firstly, jamme’ virrie laat response. My mental state […]
The Jakes Gerwel Foundation and the Suidoosterfees develop the talent of emerging playwrights through their shared Jong Sterre / Rising Stars Project, […]
Die Klop!-span (kykNET & Kie-kanaal 145) het ’n draai by die Suidoosterfees kom maak om een van die Jakes Gerwel-gesprekke op te neem, “Wie is ons en maak dit saak?” Wilhelm Verwoerd, politieke filosoof, en Haji Mohamed Dawjee, skrywer van Sorry, not sorry, was die gaste van Heindrich Wyngaard. Kyk na die uittreksel.