Van musiekfeeste tot straatkafees – digkuns is deesdae oral te sien en te hoor en in verskillende gedaantes. Die jong digters deel verhoë met rockers op groot musiekfeeste; lees verse in kroeë en is bykans so herkenbaar soos sepiesterre.
Die Jakes Gerwel-gespreksreeks is weer by vanjaar se Suidoosterfees aangebied. Kyk na die foto’s deur Jeremeo le Cordeur. Die Jakes Gerwel-gesprekreeks is […]
Op Maandag 29 April het Anastasia de Vries, Wannie Carstens en Willa Boezak met Michael le Cordeur oor die inklusiwiteit van Afrikaans gesels. Kyk na die LitNet-video van die gesprek.
Drome het vlerke is die meesleurende produksie wat Frazer Barry op die planke gebring het met die jong musikante wat verlede jaar […]