Die Jakes Gerwel-stigting bied weer vanjaar diskoers- en boekgesprekke by die Suidoosterfees aan. Hier is die program.
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat dié twee organisasies […]
The 21st Suidoosterfees will be held at Artscape in Cape Town from 26 April to 1 May 2024. Authors, journalists and newsmakers […]
Die Klop!-span (kykNET & Kie-kanaal 145) het ’n draai by die Suidoosterfees kom maak om een van die Jakes Gerwel-gesprekke op te neem, “Wie is ons en maak dit saak?” Wilhelm Verwoerd, politieke filosoof, en Haji Mohamed Dawjee, skrywer van Sorry, not sorry, was die gaste van Heindrich Wyngaard. Kyk na die uittreksel.