Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée, wat gereël word deur die bekende feesorganiseerder, Darryl David, vind vanaf 22 tot 25 September in die Cradock-distrik plaas. Vanjaar is die eerste keer dat dié fees in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting na Somerset-Oos uitgebrei sal word.
Madiba se versameling geliefde kinderstories sal by 14 skole oor die land heen bekend gestel word.
The Jakes Gerwel lecture of 27 April with Dr Imtiaz Sooliman as guest speaker must unfortunately be postponed due to medical reasons. […]
Die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting bied jaarliks ’n liriekskryfmentorskapprojek aan om nuwe talent onder belowende liedjieskrywers te identifiseer en hulle […]