Skip to content
Die Jakes Gerwel Stigting
  • Oor die stigting
    • Wie was Jakes Gerwel?
    • Doelstellings
    • Wie ons is
    • Jaarverslae
    • Vennote en donateurs
    • Kontak ons
  • Projekte
  • Residensies
  • Paulet House Stories
  • Argief
  • English
    • Afrikaans
    • English
  • Search
Die Jakes Gerwel Stigting
  • Oor die stigting
    • Wie was Jakes Gerwel?
    • Doelstellings
    • Wie ons is
    • Jaarverslae
    • Vennote en donateurs
    • Kontak ons
  • Projekte
  • Residensies
  • Paulet House Stories
  • Argief
  • Afrikaans
    • English
    • Afrikaans
Home » Oor Jakes Gerwel » In memoriam » Many of us smiled at the lesser-known aspects of the wonderful Jakes Gerwel
In memoriam

Many of us smiled at the lesser-known aspects of the wonderful Jakes Gerwel

Published 18/03/2018
CapeTimesShaunJohnson30Nov2012

You may also like

Published 18/03/2018

Tribute to Jakes Gerwel on his passing

By Trevor Manual

Published 18/03/2018

Tribute to Professor Jakes Gerwel

By Dwight Triegaardt

Published 18/03/2018

IJR mourns the passing of Prof. Jakes Gerwel

Published 18/03/2018

Rhodes pays tribute to ‘exceptional’ Gerwel

By David Macgregor, Daily Dispatch

Jakes Gerwel Archive
Jakes Gerwel Argief

Hosted by the Nelson Mandela Centre of Memory
Gehuisves deur Nelson Mandela Centre of Memory


Jakes Gerwel Foundation

Jakes Gerwel Foundation
Jakes Gerwel Foundation7 hours ago
Ons is trots op almal wat pas benoem is vir die gesogte UJ-pryse, maar spesifiek op die skrywers wat voorheen by die Jakes Gerwel Stigting se programme betrokke was. Hulle is Audrey Jantjies (As die katjiepiering blom), Dianne du Toit Albertze (bottel breek bek) Kirby van der Merwe (Eugene) en Loit Sols (Moerstaal).
Loit Sols gesels met Veronique Jephtas oor sy besonderse digbundel, Moerstaal, tydens die Jakes Gerwel-gespreksreeks by die Suidoosterfees op 28 April om 13:00 in die ATKV Innovasiespasie, Kunstekaap. Die volledige program is by www.jgf.org.za; besprekings - theo@jgf.org.za
Jakes Gerwel Foundation
+4
   View on Facebook
Jakes Gerwel Foundation
Jakes Gerwel Foundation1 week ago
Paula Fourie vertel in haar boek, "Mr Entertainment", die fassinerende lewensverhaal van een van ons land se mees geliefde kunstenaars: Taliep Petersen. Paula sal tydens die Jakes Gerwel-gespreksreeks op 27 April om 13:00 in die ATKV Innovasie Spasie in die Kunstekaap saam met David Kramer, Jawaahier Petersen en Marianne Thamm herinneringe deel oor Taliep se kinderjare, sy pad na roem, sy tragiese dood, en sy bydrae tot die musiekbedryf in die tyd van die vyftigerjare tot die vroeë 2000’s. Toegang is gratis, maar bespreek jou sitplek by theo@jgf.org.za
Die volledige Jakes Gerwel-gespreksreeks (27 April tot 1 Mei) is beskikbaar by www.jgf.org.za
Jakes Gerwel Foundation
+2
3    View on Facebook
Jakes Gerwel Foundation
Jakes Gerwel Foundation1 week ago
We are honored to announce that the inspirational dr Imtiaz Sooliman of Gift of the Givers will deliver the 2023 Jakes Gerwel Lecture at the upcoming Suidoosterfees on 27 April, 18:00, at Artscape Theatre.
Die Jakes Gerwel Stigting bied oudergewoonte by die Suidoosterfees (27 April tot 1 Mei) 'n reeks boeiende gesprekke aan waar skrywers oor hulle nuutste boeke en sake van die dag kom gesels. Toegang, soos met die Jakes Gerwel-lesing, is gratis, maar plekke moet nogtans bespreek word.
For the detailed programme and to RSVP email Theo Kemp theo@jgf.org.za
Jakes Gerwel Foundation
60    View on Facebook
Jakes Gerwel Foundation
Jakes Gerwel Foundation2 weeks ago
Ons herinner skrywers graag aan die sluitingsdatum van 17 Maart om aansoek te doen vir die Jakes Gerwel Stigting se residensieprogram in Junie wat in die pragtige Paulet Huis op Somerset-Oos aangebied sal word.
This residency (5 to 25 June) is presented in partnership with PEN Afrikaans and PEN South Africa. If you are an emerging or established SA writer and need uninterrupted writing time and space, get in contact with Theo Kemp at theo@jgf.org.za to apply for this exceptional opportunity.
Jakes Gerwel Foundation
+3
22    View on Facebook
Jakes Gerwel Foundation
Jakes Gerwel Foundation2 weeks ago
Esme Cupido neem in 2022 deel aan die Jakes Gerwel Stigting, LitNet en Huisgenoot se Kommadagga-slypskool vir opkomende kortverhaalskrywers. Rachelle Greeff was haar mentor. Vandag spog sy (en ons) met 'n wonderlike verhaal in Huisgenoot. Indien jy wil deelneem aan vanjaar se residensie by die Jakes Gerwel Stigting se Paulet Huis, stuur gerus 'n e-pos na theo@jgf.org.za Loer gerus ook op www.jgf.org.za vir alle geleenthede vir skrywers.
Jakes Gerwel Foundation
Nico het net iemand gesoek om na sy kat te kyk, nie 'n vrou wat dink sy huis is 'n dieretuin nie!
Jakes Gerwel Foundation
Jakes Gerwel Foundation3 weeks ago
Their two-week residency is called Dialogue Programme for Writers from the Low Countries and South Africa, a collaboration between the Jakes Gerwel Foundation and Passa Porta - the international house of literature in Brussels Belgium. On Day 4, the two Belgians - Neske Beks and Tom Naegels and thre...
Jakes Gerwel Foundation
Their two-week residency is called Dialogue Programme for Writers from the Low Countries and South Africa, a collaboration between the Jakes Gerwel Foundation and Passa Porta - the international house of literature in Brussels Belgium. On Day 4, the two Belgians - Neske Beks and Tom Naegels and thre...

Onlangse Bydraes

  • Jakes Gerwel-gedenklesing en Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees, Kunstekaap – 27 April tot 1 Mei 2023
  • Suidoosterfees: Jakes Gerwel-gesprekke 2023
  • Photos: Mentorship for young songwriters 2022
  • Dialoogprogram vir skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika: Skrywers 2022
  • Kommadagga 2022: Ontmoet die deelnemers
  • Frazer Barry en Zolani Mahola mentor vyf opkomende liriekskrywers en sangers

Newsletter | Nuusbrief

* indicates required

Privacy Policy

Post navigation

  • Previous post Aurecon Group pays tribute
  • Back to post list
  • Next post Tribute to Jakes Gerwel on his passing

© 2023 Die Jakes Gerwel Stigting – Alle regte voorbehou