Skip to content
Die Jakes Gerwel Stigting
  • Oor die stigting
    • Wie was Jakes Gerwel?
    • Doelstellings
    • Wie ons is
    • Jaarverslae
    • Vennote en donateurs
    • Kontak ons
  • Projekte
  • Residensies
  • Paulet House Stories
  • Argief
  • English
    • Afrikaans
    • English
  • Search
Die Jakes Gerwel Stigting
  • Oor die stigting
    • Wie was Jakes Gerwel?
    • Doelstellings
    • Wie ons is
    • Jaarverslae
    • Vennote en donateurs
    • Kontak ons
  • Projekte
  • Residensies
  • Paulet House Stories
  • Argief
  • Afrikaans
    • English
    • Afrikaans
Home » Oor Jakes Gerwel » Artikels » Living out our differences: Reflections on Mandela, Marx and my country: An interview with Jakes Gerwel
Artikels

Living out our differences: Reflections on Mandela, Marx and my country: An interview with Jakes Gerwel

Published 02/04/2018
Living-out-our-differences-John-Higgins

Source: Thesis Eleven, 115(1) 7–24

You may also like

Published 02/04/2018

A lump in my throat called GJ Gerwel

by Adam Small

Published 02/04/2018

Inaugural Address by Jakes Gerwel as UWC Vice-Chancellor and Rector (5 June 1987)

by Jakes Gerwel

Published 02/04/2018

Op die spoor van Jakes Gerwel

by Theo Kemp

Published 22/11/2017

Die Jakes vir wie ons lief was

deur Albie Sachs

Jakes Gerwel Archive
Jakes Gerwel Argief

Hosted by the Nelson Mandela Centre of Memory
Gehuisves deur Nelson Mandela Centre of Memory



Jakes Gerwel Foundation

Jakes Gerwel Foundation
Jakes Gerwel Foundation1 week ago
On Heritage Day, the Jakes Gerwel Foundation celebrates the richness of the South African Literature. It is therefore a privilege to announce today a group of emerging short story writers that will be part of our Kommadagga Residency in 2023. Congratulations to Alfred Thato Rossouw, Daneel Jantjies, Susan Meiring, Theresa de Necker and Tshegofatso Nkwane. The seasoned editors, Fourie Botha and Thabiso Mahlape will be the mentors.
Hierdie residensie-program word aangebied met ons gewaardeerde vennote: LitNet en Huisgenoot. Klik op www.jgf.org.za om meer te wete te kom van die die Jakes Gerwel Stigting se projekte.
Jakes Gerwel Foundation
+3
1484 43 12    View on Facebook
Jakes Gerwel Foundation
Jakes Gerwel Foundation3 weeks ago
The Jakes Gerwel Foundation is proud to announce the launch of The Hive. This new platform will serve as a hub for our writers, as well as offer information about international opportunities available to writers in South Africa, all in one place.
If you are looking for eager worker bees (aka talented writers) to take part in a new project or speak at an event, look no further. Starting at a central photo gallery, you can view all our writers and access their biographies and contact details.
If you are foraging for writing opportunities, you will find them listed according to submission and application deadlines, as well as organised in the following categories: competitions; bursaries and grants; fellowships; literary prizes; publications; residencies; and workshops and seminars.
You can access The Hive here: https://jgf.org.za/hive/.
The Hive is still a work in progress and will grow to house an entire colony of bees and the resources writers need on their flight to success. If you have any information on opportunities or events you would like us to add, please send them to the queen bee at info@jgf.org.za.
The official Facebook page of the Jakes Gerwel Foundation
224 19    View on Facebook
Jakes Gerwel Foundation
Jakes Gerwel Foundation3 weeks ago
Die Jakes Gerwel Stigting neem jaarliks boeke en vermaak na skoolkinders in die Oos-Kaap. Dit is elke keer 'n emosionele ervaring; 'n hoogtepunt, maar ook 'n ontnugterende ervaring. Reis saam met Theo Kemp, uitvoerende direkteur van die stigting, op hierdie boeke-toer in die skakel onder.
Jakes Gerwel Foundation
Jy staan agter in die klaskamer. Voor jou is ’n see van klein mense se agterkoppe.  Jy ken van hul gesigte, want hulle het ons bakkie vroegdag al by die hek ingewag. Jy verkyk jou aan die klein lywe op die skoolbanke; die uitbundige gelag; die skoolskoentjies wat uit pure…
21    View on Facebook
Jakes Gerwel Foundation
Jakes Gerwel Foundation1 month ago
Ons wens graag Reginald Hufkie en Frankie Opperman van harte geluk wat vir hul dokumentêre kortfilm, Langafstand, by die onlangse Silwerskermfees bekroon is. Reginald is vanjaar deel van die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers se mentorskapsprogram vir opkomende skrywers. Mag jy nog baie stories skryf, Reggie!
Jakes Gerwel Foundation
56 4 3    View on Facebook
Jakes Gerwel Foundation
Jakes Gerwel Foundation1 month ago
Baie geluk aan al die finaliste wat pas aangewys is vir die ATKV-Woordveertjies! Die Jakes Gerwel Stigting is veral trots op die benoemings van Kirby van der Merwe en Zack Mtombeni. Kirby het aan sy bekroonde roman, Eugene, in Paulet Huis geskryf as deel van die PEN Afrikaans-residensie. Zack was op sy beurt deel van die NATi Jong Sterre-mentorskapsprogram onder leiding van Lee-ann van Rooi. Sy stuk is vanjaar met groot sukses by die Suidoosterfees op die planke gebring. Ons is dankbaar vir hierdie veertjies in die hoedens van die skrywers, die mentors, die stigting en al ons vennote!
Jakes Gerwel Foundation
Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord. Vanjaar is geen uitsondering nie en die ATKV sit graag ’n veer in die hoed van skrywers vir hul uitsonderlike pennevrugte, toewyding en kreatiwiteit.
7    View on Facebook
Jakes Gerwel Foundation
Jakes Gerwel Foundation1 month ago
Skakel elke Dinsdag en Donderdag om 19:20 op RSG in om te luister na Christelle Webb-Joubert se voorlesing van Deidré Jantjies se boek, Stories in die wind.

Deidré was voorheen deel van die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers se mentorskapsprogram vir opkomende skrywers.

Klik op www.jgf.org.za om meer uit te vind oor die skryfgeleenthede wat die stigting bied.
13 4    View on Facebook

Onlangse Bydraes

  • Lisa-Anne Julien
  • Gaireyah Fredericks
  • Zama Moyo
  • Yuwinn Kraukamp
  • Theolla Langenhoven
  • Tebello Mzamo

Newsletter | Nuusbrief

* indicates required

Privacy Policy

Post navigation

  • Previous post Op die spoor van Jakes Gerwel
  • Back to post list
  • Next post Suidoosterfees 2018: Ingrid Jonker – In oënskou

© 2023 Die Jakes Gerwel Stigting – Alle regte voorbehou