Aansoek: Kommadagga-slypskool

    • Volle name en van
    • ID-nommer
    • Adres
    • Kontaknommer
    • E-posadres
    • Goeie foto
    • Kort skrywersbio

    • Motiveringsbrief
    • Kortverhaal van 2 000 woorde

    • Slegs vir opkomende skrywers*
    • Sluitingsdatum vir aansoeke: 25 Julie 2025
    • Aankondiging van suksesvolle kandidate: 29 Augustus 2025
    • Residensie (waarvoor kandidate reeds met inskrywing moet bevestig dat hy/sy beskikbaar is): 29 September tot 19 Oktober 2025

    * Ons definieer ’n opkomende skrywer as iemand van enige ouderdom wat nog in die vroeë stadiums van hul skryfloopbaan in ’n spesifieke genre is en wat nog nie die nodige ondersteuning of blootstelling gehad het om grootskaalse erkenning vir hul werk in dié genre te ontvang nie.

    ’n Gevestigde skrywer het al twee of meer publikasies deur prominente uitgewerye gepubliseer; het al erkenning vir hul werk in ’n sekere genre ontvang of is welbekend binne daardie genre; en/of verdien ’n gedeelte van hul inkomste uit hul skryfwerk in daardie genre.



    (aanvaarbare lêersoorte: .jpg | .png)



    (aanvaarbare lêersoorte: .pdf | .docx | .doc | .txt)



    (aanvaarbare lêersoorte: .pdf | .docx | .doc)



    (aanvaarbare lêersoorte: .pdf | .docx | .doc)