Aansoek: Brussel tot Karoo

    • Volle name en van
    • ID-nommer
    • Adres
    • Kontaknommer
    • E-posadres
    • Goeie foto
    • Kort skrywersbio

    • Motiveringsbrief
    • Duidelike uiteensetting van skryfprojek
    • Voorbeelde van huidige en vorige werk (laai dit hier onder as dokumente op of plak webskakels in die teksblok heel onder)
    • ’n Brief van ’n uitgewer wat daarin belangstel om jou werk te publiseer, sal sterk in jou guns tel.

    • Beskikbaar vir beide opkomende en gevestigde skrywers
    • Sluitingsdatum vir aansoeke: 5 Junie 2026
    • Aankondiging van suksesvolle kandidate: 7 Augustus 2026
    • Residensie (waarvoor kandidate reeds met inskrywing moet bevestig dat hy/sy beskikbaar is): 5 tot 25 Oktober 2026

    (aanvaarbare lêersoorte: .jpeg|.jpg|.png)
    (maksimum grootte: 8 mb)

    (aanvaarbare lêersoorte: .doc|.docx|.odt|.txt|.pages|.pdf|.rtf)

    • Geen individuele terugvoer sal aan die skrywer gegee word oor die kwaliteit van sy/haar aansoek nie.
    • Indien jou aansoek suksesvol is, sal daar van jou verwag word om die volle duur van die residensie in KwaNojoli deur te bring en met die ander skrywers te skakel. Die residensie is nie vir skrywers wat in totale afsondering wil skryf nie.
    • Internasionale skrywers is self verantwoordelik om betyds aansoek te doen vir hul visums indien hul aansoek goedgekeur word.