Op Vrydag 26 April het Haji Dawjee en Wilhelm Verwoerd met Heindrich Wyngaard oor die verskillende, getransendeerde identiteite binne Suid-Afrika gesels. Kyk na die LitNet-video van die gesprek.
Yearly Archives: 2019
Op Donderdag 25 April het Mercy Kannemeyer, Saartjie Botha, Basil Appollis en Cintaine Schutte met Kabous Meiring oor die uitvoerende kunste in post-apartheid Suid-Afrika gesels. Kyk na die LitNet-video van die gesprek.
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die skrywersresidensie wat dié twee organisasies vanjaar aanbied.
Die Jakes Gerwel Stigting bied tydens die Suidoosterfees vanaf 25 April tot 1 Mei ’n reeks gesprekke aan in die Artscape-kunstesentrum in Kaapstad.
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is opgewonde om vanjaar ’n skrywersresidensie te loods wat aan skrywers die kans gee om vir ’n maand in die Gerwel-huis tuis te gaan om aan ’n skryfprojek te werk.
Die Jakes Gerwel-stigting bied weer vanjaar diskoers- en boekgesprekke by die Suidoosterfees aan. Hier is die program.
The Jakes Gerwel Foundation that strives to promote literature in the widest sense possible is presenting, together with NB Publishers, an exciting new mentorship programme for emerging writers.