Jakes Gerwel-gesprekke by die Suidoosterfees 2022: Video’s en foto’s
Published
Die Jakes Gerwel-gespreksreeks, wat by die afgelope Suidoosterfees in die Kunstekaap aangebied is, is vanjaar besonders goed bygewoon. Ons is dankbaar vir ons lojale ondersteuners, die samewerking met ons vennote en uitgewers, asook die skrywers wat met soveel entoesiasme kom vertel het van die boeiende stories agter hulle boeke.
Krotoa – wat beteken sy vandag?
Willa Boezak vertel oor Krotoa se geskiedenis.Calvyn Gilfellan van Die Kasteel in Kaapstad lewer sy bydrae oor Krotoa.Leslie van Rooi stel sy mening oor die Universiteit Stellenbosch se gebouhervernoeming na Krotoa.Amanda Khoinoi Stone sing tydens die Krotoa-gesprek.
As die katjiepiering blom
Audrey JantjiesRonelda S. Kamfer gesels met Audrey Jantjies oor haar debuutroman, As die katjiepiering blom.Ronelda S. Kamfer, Audrey Jantjies en Sylvia Vollenhoven
’n Baie lang brief aan my dogter
Marita van der VyverCintaine Schutte en Marita van der Vyver
The secrets of our freedom fighters
Remembering what you wanted to forget
Bronwyn Davids met haar debuut, Dearest LansdowneFrancois BloemhofShana Fife is die skrywer van Ougat
Kompoun
Ronelda S. Kamfer, skrywer van Kompoun
Pravin Gordhan – Joining the dots
Thuli Madonsela was die gespreksleier van die boekbespreking oor Pravin Gordhan-biografie.Jonathan Ancer, medeskrywer van Joining the DotsChris Withfield, Thuli Madonsela en Jonathan AncerChris Whitfield, medeskrywer van die Pravin Gordhan-biografie, Joining the Dots
Too white; too Coloured – where do I fit in?
Ivan Johnson, skrywer van But he speaks so wellIsmail LagardienIsmail Lagardien en Ivan JohnsonIvor Price
Making us and breaking us – Elections from the days of Shaka to Cyril
Eugene
Kirby van der MerweIngrid Jones was die gespreksleier by die boekbekendstelling van Kirby van der Merwe se nuwe roman, Eugene.Kirby van der Merwe, skrywer van Eugene
Vele tongvalle, een taal
Gerda Odendaal was die gespreksleier van Vele tongvalle, een taal.Elvis Saal praat saam oor Afrikaans en haar verskeie wonings.Die skrywer Anzil Kulsen was op die paneel van die gesprek oor Afrikaans en haar verskeie vorme.Jeremey Vearey het deelgeneem aan die “Vele tongvalle, een taal”-gesprek.
Die Klop!-span (kykNET & Kie-kanaal 145) het ’n draai by die Suidoosterfees kom maak om een van die Jakes Gerwel-gesprekke op te neem, “Wie is ons en maak dit saak?” Wilhelm Verwoerd, politieke filosoof, en Haji Mohamed Dawjee, skrywer van Sorry, not sorry, was die gaste van Heindrich Wyngaard. Kyk na die uittreksel.
Frazer Barry The Jakes Gerwel Foundation offers a mentorship programme for songwriters and singers who create original hit songs in Afrikaans, English, […]