Suidoosterfees 2019 Jakes Gerwel-diskoersgesprek: Hoe soomloos is die kunste werklik?

Op Donderdag 25 April het Mercy Kannemeyer, Saartjie Botha, Basil Appollis en Cintaine Schutte met Kabous Meiring oor die uitvoerende kunste in post-apartheid Suid-Afrika gesels.

Die video van die gesprek is opgeneem deur Blackhole Productions vir LitNet.