You may also like
Op Vrydag 26 April het Haji Dawjee en Wilhelm Verwoerd met Heindrich Wyngaard oor die verskillende, getransendeerde identiteite binne Suid-Afrika gesels. Kyk na die LitNet-video van die gesprek.
Elders in die land brand mense fabrieke en winkelsentrums af, dra yskaste, bioskoopgrootte-televisieskerms en blikkieskos weg. Maar op ’n stil wintersoggend in […]
Op Donderdag 25 April het Mercy Kannemeyer, Saartjie Botha, Basil Appollis en Cintaine Schutte met Kabous Meiring oor die uitvoerende kunste in post-apartheid Suid-Afrika gesels. Kyk na die LitNet-video van die gesprek.
Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée, wat gereël word deur die bekende feesorganiseerder, Darryl David, vind vanaf 22 tot 25 September in die Cradock-distrik plaas. Vanjaar is die eerste keer dat dié fees in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting na Somerset-Oos uitgebrei sal word.