Loading Events

« All Events

Zine Launch: Hi-Fi & Ons Klyntji

10 Oktober 2026 @ 16:00 - 17:00
Zine Launch Hi-fi and Ons klyntji

In samewerking met Klyntji.com

Kry ’n oordosis low-fi-leesplesier by die bekendstelling van die tweede uitgawe van die Toyota Stellenbosch Woordfees-zine, Hi-Fi, en die spesiale uitgawe van Ons Klyntji om hul 130ste bestaansjaar te vier. Suid-Afrika se eerste en oudste tydskrif in Afrikaans en hou dit rou met ‘n gesamentlike open micwaar medewerkers hulle werk kan voorlees. Bring jou vriende en kom vier twee selfpublikasies met siel. Hi-Fi Zine ingesluit by jou kaartjieprys.

  • Datum: 10 Oktober 2026
  • Tyd: 16:00
  • Venue: Aandklas
  • Taal: Afrikaans en Engels
  • Tydsduur: 60 Minute
  • Koste: R50 | R80 by die deur

Klik hier vir meer inligting.

Details

Organizer