Klein Karoo Klassique 2026
7 Augustus 2026 - 9 Augustus 2026

Klein Karoo Klassique, Oudtshoorn se winterfees van klassieke musiek, literatuur, kuns, kos en wyn word van Vrydag 7 tot Sondag 9 Augustus vir die 17de keer in die Klein Karoo aangebied.