Julie 2020 was ’n besige en produktiewe maand by Paulet Huis met Andre Trantraal, Olivia M Coetzee, Jeremeo le Cordeur, Veronique Jephtas en Khadija Tracey Heeger wat aan hulle nuutste manuskripte kom werk het. Hierdie verblyfsprogram word aangebied in samewerking tussen die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans. Kyk hier saam deur Jeremeo le Cordeur se lens.
This programme we are undertaking in partnership with NB Publishers (home to the imprints Tafelberg, Human & Rousseau, Kwela, Queillerie, Lux Verbi […]
Op Saterdag 27 April het SZ Minnaar, Carla Barnard en Esra Plaatjies met Tracey Lange gesels oor die struikelblokke wat verhoed dat jongmense Afrikaans wil vier en koester. Aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad. Kyk na die LitNet-video van die gesprek.