Die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting bied jaarliks ’n liriekskryfmentorskapprojek aan om nuwe talent onder belowende liedjieskrywers te identifiseer en hulle werk te ontwikkel. Tydens die fees se onlangse inryteatervertoning het die liedjiemakers van verlede jaar se opleidingsprogram, waaronder Breyten Treurnicht, Brumelda Bell, Nicol Klopper, Gabriel Plaatjies en Naaim Briesies, die verhoog gedeel met Frazer en Deniel Barry, Earl Witbooi, Ramon Alexander, Llewellyn Adonis, Natasha van der Merwe, Loukmaan Adams, Eden Classens, Jerome Rex en Jodi Jantjies.
Jakes Gerwel Discussions Presented by the Jakes Gerwel Foundation and the ATKV The Jakes Gerwel Discussions are supported by NB Publishers, Jonathan […]
Vyf aspirant-tydskrifverhaalskrywers kwalifiseer vir LitNet, Huisgenoot en die Jakes Gerwel Stigting se derde Kommadagga-slypskool, wat van 10 tot 31 Oktober 2022 op […]
Van musiekfeeste tot straatkafees – digkuns is deesdae oral te sien en te hoor en in verskillende gedaantes. Die jong digters deel verhoë met rockers op groot musiekfeeste; lees verse in kroeë en is bykans so herkenbaar soos sepiesterre.