Die tweede Etienne van Heerden Veldsoirée, wat gereël word deur die bekende feesorganiseerder, Darryl David, vind vanaf 22 tot 25 September in die Cradock-distrik plaas. Vanjaar is die eerste keer dat dié fees in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting na Somerset-Oos uitgebrei sal word.
In the news
Hier is ’n paar foto’s van hierdie besonderse dag, waarin meer as 1 200 laerskoolleerders bereik is.
Madiba se versameling geliefde kinderstories sal by 14 skole oor die land heen bekend gestel word.
If you want to pursue a meaningful, challenging career as a high school teacher, apply for the Jakes Gerwel Fellowship today.
The Jakes Gerwel Foundation and Tafelberg Publishers will commemorate Nelson Mandela’s 100th birthday on 18 July 2018 by relaunching the classic Madiba Magic, an anthology of folk tales selected by Madiba, at fifteen primary schools across the country.
Is daar ’n nuwe beweging in die Afrikaanse digkuns ter sprake? Waaroor skryf ons jong digters en hoe verskil, of word hulle geïnspireer, deur hul voorgangers?
Ingrid Jonker het oor die afgelope vyftig jaar ’n ikoon van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde geword.
‘n Insetsel oor die paneelgesprek “Suid-Afrika kan werk – maar hoe?” by die Suidoosterfees is op 2 Mei op KN Verslag uitgesaai.
Sedert Ingrid Jonker se dood is daar vele bespiegelings oor haar lewe en tragiese einde. Van dié vrae word beantwoord in ’n eerste omvattende biografie deur Petrovna Metlerkamp.
Op Vrydag 27 April 2018 het die Jakes Gerwel Stigting in samewerking met Netwerk24 ‘n gesprek oor die toekoms van Suid-Afrika by die Suidoosterfees aangebied. Op die paneel was Jacques Pauw, Sizwe Mpofu-Walsh, Frans Rautenbach en Waldimar Pelser, wat as die gespreksleier opgetree het.