Op Vrydag 27 April 2018 het die Jakes Gerwel Stigting in samewerking met Netwerk24 ‘n gesprek oor die toekoms van Suid-Afrika by die Suidoosterfees aangebied. Op die paneel was Jacques Pauw, Sizwe Mpofu-Walsh, Frans Rautenbach en Waldimar Pelser, wat as die gespreksleier opgetree het.
NATi, the Jakes Gerwel Foundation, Suidoosterfees and Artscape invest in the development of the talents of upcoming playwrights though this shared project. […]
Kom sluit aan by die Suidoosterfees vir die Jakes Gerwel-gesprekke waar brandende kwessies en die nuutste boeke bespreek word. Klik hier vir die program.
Erns Grundling se topverkoperboek, Elders, oor sy Camino-staptog in 2015, het as inspirasie gedien vir ’n gelyknamige dokumentêre TV-reeks op kykNET.