Op Saterdag 28 April 2018 het die Jakes Gerwel Stigting in samewerking met Afrikaanse Taalraad ‘n gesprek oor die toekomswaarde van Afrikaans by die Suidoosterfees aangebied.
In the news
Van musiekfeeste tot straatkafees – digkuns is deesdae oral te sien en te hoor en in verskillende gedaantes. Die jong digters deel verhoë met rockers op groot musiekfeeste; lees verse in kroeë en is bykans so herkenbaar soos sepiesterre.
Erns Grundling se topverkoperboek, Elders, oor sy Camino-staptog in 2015, het as inspirasie gedien vir ’n gelyknamige dokumentêre TV-reeks op kykNET.
Sedert Ingrid Jonker se dood is daar vele bespiegelings oor haar lewe en tragiese einde. Van dié vrae word beantwoord in ’n eerste omvattende biografie deur Petrovna Metlerkamp.
Watter praktiese taalkeuses en metodes is daar vir ouers wat die beste moontlike geleenthede vir hulle kinders wil skep?
Ons uitdagings raak al groter: werkloosheid, armoede, korrupsie, misdaad, onverdraagsaamheid en gebrekkige onderwys. Dit is egter nie nou die tyd vir wanhoop nie, want Suid-Afrika kán werk.
Hoe kry sommige skole, ondanks soveel struikelblokke, dit reg om uit te blink?