Op Saterdag 28 April 2018 het die Jakes Gerwel Stigting in samewerking met Afrikaanse Taalraad ‘n gesprek oor die toekomswaarde van Afrikaans by die Suidoosterfees aangebied. Op die paneel was Anne-Marie Beukes, direkteur van die Afrikaanse Taalraad, Conrad Steenkamp, voorsitter van die Afrikaanse Taalraad, Hendrik Theys, ondervoorsitter van die Afrikaanse Taalraad en Christo van der Rheede, wat as die gespreksleier opgetree het.
Die volgende stukke het na aanleiding van die geleentheid op LitNet verskyn:
Oorsig deur Mercy Kannemeyer:
Mening deur Anne-Marie Beukes:
Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Anne-Marie Beukes
Mening deur Conrad Steenkamp:
Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Conrad Steenkamp
Mening deur Christo van der Rheede:
Suidoosterfees 2018: Wat is die toekomswaarde van Afrikaans? – Christo van der Rheede
Nog foto’s van die gesprek: