Ingrid Jonker het oor die afgelope vyftig jaar ’n ikoon van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde geword.
Yearly Archives: 2018
‘n Insetsel oor die paneelgesprek “Suid-Afrika kan werk – maar hoe?” by die Suidoosterfees is op 2 Mei op KN Verslag uitgesaai.
Sedert Ingrid Jonker se dood is daar vele bespiegelings oor haar lewe en tragiese einde. Van dié vrae word beantwoord in ’n eerste omvattende biografie deur Petrovna Metlerkamp.
Op Vrydag 27 April 2018 het die Jakes Gerwel Stigting in samewerking met Netwerk24 ‘n gesprek oor die toekoms van Suid-Afrika by die Suidoosterfees aangebied. Op die paneel was Jacques Pauw, Sizwe Mpofu-Walsh, Frans Rautenbach en Waldimar Pelser, wat as die gespreksleier opgetree het.
Op Saterdag 28 April 2018 het die Jakes Gerwel Stigting in samewerking met Afrikaanse Taalraad ‘n gesprek oor die toekomswaarde van Afrikaans by die Suidoosterfees aangebied.
Van musiekfeeste tot straatkafees – digkuns is deesdae oral te sien en te hoor en in verskillende gedaantes. Die jong digters deel verhoë met rockers op groot musiekfeeste; lees verse in kroeë en is bykans so herkenbaar soos sepiesterre.
Erns Grundling se topverkoperboek, Elders, oor sy Camino-staptog in 2015, het as inspirasie gedien vir ’n gelyknamige dokumentêre TV-reeks op kykNET.
Sedert Ingrid Jonker se dood is daar vele bespiegelings oor haar lewe en tragiese einde. Van dié vrae word beantwoord in ’n eerste omvattende biografie deur Petrovna Metlerkamp.