About Jakes Gerwel

22 posts

Foto: Jakes Gerwel en Nelson Mandela

Philip Jonker, wynboer van Bonnievale, het wyn gemaak uit wingerdstok wat hy op Robbeneiland ontdek het. Hulle weet steeds nie watter soort druif of wanneer dit daar geplant is nie. The Parable-wyn is vir Madiba se verjaarsdag gemaak en Jakes Gerwel – ‘n familievriend van die Jonkers – het dit […]