Op Saterdag 27 April het SZ Minnaar, Carla Barnard en Esra Plaatjies met Tracey Lange gesels oor die struikelblokke wat verhoed dat jongmense Afrikaans wil vier en koester. Aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad.
Die video van die gesprek is opgeneem deur Blackhole Productions vir LitNet.