Op Maandag 29 April het Anastasia de Vries, Wannie Carstens en Willa Boezak met Michael le Cordeur oor die inklusiwiteit van Afrikaans gesels.
Die video van die gesprek is opgeneem deur Blackhole Productions vir LitNet.

NATi, the Jakes Gerwel Foundation, Suidoosterfees and Artscape invest in the development of the talents of upcoming playwrights though this shared project. […]
In the month in which the Foundation celebrates the legacy of Jakes Gerwel, Heinrich Gerwel remembers the lessons he learned from his father.
Van musiekfeeste tot straatkafees – digkuns is deesdae oral te sien en te hoor en in verskillende gedaantes. Die jong digters deel verhoë met rockers op groot musiekfeeste; lees verse in kroeë en is bykans so herkenbaar soos sepiesterre.
Op Vrydag 26 April het Haji Dawjee en Wilhelm Verwoerd met Heindrich Wyngaard oor die verskillende, getransendeerde identiteite binne Suid-Afrika gesels. Kyk na die LitNet-video van die gesprek.