Foto’s: Jakes Gerwel-huldeblyksviering 2020

Abduragman Adams was die pittige MC.
Bronwyn Davids, skrywer van Lansdowne Dearest
Breyten Treurnicht, Brumelda Bell, Naaim Briesies, Gabriel Plaatjies, Frazer Barry en Nicol Klopper het gaste vermaak met hulle musiek.
Breyten Treurnicht was deel van ons mentorskapsprogram vir opkomende liriekskrywers in 2020.
Die talentvolle Earl Witbooi was deel van die musiekgroep vir die aand
Deniel Barry tree op saam met die Jakes Gerwel Stigting se jong sangers.
Brumelda Bell is ‘n rymkletser van formaat.
Dr Mamphela Ramphele lewer die Jakes Gerwel-lesing
Herman Lensing se happies
Hein Gerwel
Frazer Barry, mentor van ons liriekskrywingsprojek
Engela Ovies (links) en Bronwyn Davids (regs) gesels met Suzette Kotze-Myburgh oor hul boeke.
Dr Mamphela Rhampele, Phoebe Gerwel en Jessie Burgess
Jeremy Veary was een van die gaste.
Margo Kotze was een van die Jong Sterre vanjaar, en ‘n gas by ons funksie.
Gabriel Plaatjies is ‘n musikant van die Oos-Kaap.
Wilken Calitz sorg vir aankomsmusiek.
Theolla Langenghoven en haar man
Theo Kemp, uitvoerende direkteur van die stigting, saam met Audrey Jantjies
Tasneem Daniels
Suzette Kotzé-Myburgh
Phoebe Gerwel, stigterslid van die Jakes Gerwel Stigting
Olga Wyngaard, Jana Hattingh en Minister Anroux Marais
Nicol Klopper was deel van ons liriekskrywingsprojek in 2020.
Naaim Briesies, een van die kunstenaars wat musiek gemaak het tydens die funksie.