

























Erns Grundling se topverkoperboek, Elders, oor sy Camino-staptog in 2015, het as inspirasie gedien vir ’n gelyknamige dokumentêre TV-reeks op kykNET.
Op Saterdag 27 April het SZ Minnaar, Carla Barnard en Esra Plaatjies met Tracey Lange gesels oor die struikelblokke wat verhoed dat jongmense Afrikaans wil vier en koester. Aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalraad. Kyk na die LitNet-video van die gesprek.
Ingrid Jonker het oor die afgelope vyftig jaar ’n ikoon van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde geword.
Vandag is die laaste dag van my skrywersresidensie in die Paulet-huis in Somerset-Oos en as sulkus glo ek die ideale dag om […]