Programaansoeke vir Woordfees 2026
Sluitingsdatum: 26 Januarie 2026
Early bird-afslag: Slegs R50 voor 22 Desember 2025. Indien jy voor of op 22 Desember 2025 jou volledige aansoek instuur, hoef jy slegs ’n aansoekfooi van R50 te betaal.