Skryfnet: Skryf ’n liefdesverhaal
28 February 2027

Skryf ’n Liefdesverhaal is ’n praktiese skryfkursus wat fokus op die belangrikste elemente van liefdesverhale. Dis ontwikkel deur die gesoute boekeredakteur, Madri Victor, en word aangebied deur die bekroonde skrywer, Elsa Winckler. Deelnemers sal aan die einde van dié kursus toegerus wees om ’n boeiende verhaal te skryf en ook ’n sertifikaat ontvang.
- Formaat: 6 weke aanlyn kursus
- Datum: 1 Maart 2027
- Gemik op: Enigiemand wat graag ’n liefdesverhaal wil skryf
- Prys: R2 700