Julie 2020 was ’n besige en produktiewe maand by Paulet Huis met Andre Trantraal, Olivia M Coetzee, Jeremeo le Cordeur, Veronique Jephtas en Khadija Tracey Heeger wat aan hulle nuutste manuskripte kom werk het. Hierdie verblyfsprogram word aangebied in samewerking tussen die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans. Kyk hier saam deur Jeremeo le Cordeur se lens.
NATi Jong Sterre is ’n samewerkingsprojek van Suidoosterfees, die Jakes Gerwel Stigting, NATi en Artscape. 5 NATi Jong Sterre-produksies wat in 2022 […]
In 2020, the Jakes Gerwel Foundation offered, in collaboration with the Suidoosterfees, a mentorship programme for songwriters who create original hits in […]
Vyf aspirant-tydskrifverhaalskrywers kwalifiseer vir LitNet, Huisgenoot en die Jakes Gerwel Stigting se derde Kommadagga-slypskool, wat van 10 tot 31 Oktober 2022 op […]