Sedert Ingrid Jonker se dood is daar vele bespiegelings oor haar lewe en tragiese einde. Van dié vrae word beantwoord in ’n eerste omvattende biografie deur Petrovna Metlerkamp.
Daily Archives: 12/05/2018
2 posts
Op Vrydag 27 April 2018 het die Jakes Gerwel Stigting in samewerking met Netwerk24 ‘n gesprek oor die toekoms van Suid-Afrika by die Suidoosterfees aangebied. Op die paneel was Jacques Pauw, Sizwe Mpofu-Walsh, Frans Rautenbach en Waldimar Pelser, wat as die gespreksleier opgetree het.