Op Vrydag 27 April 2018 het die Jakes Gerwel Stigting in samewerking met Netwerk24 ‘n gesprek oor die toekoms van Suid-Afrika by die Suidoosterfees aangebied. Op die paneel was Jacques Pauw, Sizwe Mpofu-Walsh, Frans Rautenbach en Waldimar Pelser, wat as die gespreksleier opgetree het.
Nurturing and promoting young talent are key concerns of both the Jakes Gerwel Foundation and the Suidoosterfees. These two organisations are thus […]
’n Album met gedigte deur Mercy Kannemeyer, Salvia Ockhuis, Valda Jansen, Lydia Gittens en Andries Bezuidenhout, opname en musiek deur Andries Bezuidenhout […]
Die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting bied jaarliks ’n liriekskryfmentorskapprojek aan om nuwe talent onder belowende liedjieskrywers te identifiseer en hulle […]