Luister na die Jong Sterre tydens die skrywersverblyf

Keanen Engel, Herschelle Benjamin, Du Toit Albertze, Tasneem Daniels en Kanya Viljoen is die eerste groep opkomende dramaturge wat in Paulet Huis in die Oos-Kaap gaan skryf het aan hulle tekste, onder leiding van Amy Jephta. Hierdie projek word aangebied met die ondersteuning van NATi en die Suidoosterfees. Luister na hulle ervaringe hier. Du Toit … Continue reading Luister na die Jong Sterre tydens die skrywersverblyf