• Persverklaring: Oproep om voorleggings vir Lina Spies-huldigingsbundel, Onthou is die dag wat breek

    Sluitingsdatum: 31 Maart 2026

     

    Hiermee word jy hartlik uitgenooi om tot hoogstens drie voorheen ongepubliseerde gedigte voor te lê vir die Lina Spies-huldigingsbundel wat later vanjaar by Naledi sal verskyn. Digters word uitgenooi om in hul bydraes in gesprek te tree met of te reageer op Spies se digterskap en oeuvre, vanaf Digby Vergenoeg (1971) tot haar mees onlangse bundel, Aarde na firmament (2022). Hierdie digterlike gesprekke kan tematiese, intertekstuele, stilistiese aanknopingspunte vooropstel.

  • Flash500: Flash Fiction Competition

    Submission deadline: 31 March 2026

     

    This quarterly open-themed competition has closing dates of 31st March, 30th June, 30th September and 31st December 2026. The results will be announced about six weeks after each closing date and the three winning entries each quarter will be published on this website.

  • 2026 Wergle Flomp Humor Poetry Contest

    Submission deadline: 1 April 2026

     

    Now in its 25th year, this contest seeks today's best humor poems. No fee to enter. Submit published or unpublished work. $3 750 in prizes.

  • The Bath Novel Award 2026

    Submission deadline: 31 May 2026

     

    The Bath Novel Award is a £5 000 international prize for adult and YA manuscripts in every genre. The prize is open to unagented writers, who are unpublished, self-published or independently published without advance. Submissions are invited from 1st December 2025 to 31st May 2026 and we welcome writers of every age, gender, nationality and residency.

  • RSG en ATKV kondig 30ste radiodramaskryfkompetisie aan

    Sluitingsdatum: 30 Junie 2026

     

    RSG en die ATKV vier vanjaar met trots die dertigste radiodramaskryfkompetisie. En om hierdie mylpaal te gedenk, gaan daar in die 2026-kompetisie meer prysgeld én wenners wees. Die kompetisie is een van die oudste skryfkompetisies, asook die enigste wat steeds radiodrama in Afrikaans bevorder.

  • 2026 North Street Book Prize

    Submission deadline: 1 July 2026

     

    Your self-published or hybrid-published book can win up to $10 000 plus expert marketing services.

  • Netwerk24 Kreatiewe Skryf-kompetisie: Poësie-afdeling

    Sluitingsdatum: 3 Augustus 2026

     

    Hierdie kompetisie is die ideale geleentheid om die vaardighede te slyp en natuurlik Afrikaans te versterk en te laat groei. Die Poësie-afdeling is oop vir beide leerlinge en onderwysers/skole vanjaar.

  • Netwerk24 Kreatiewe skryfkompetisie: Opstelafdeling

    Sluitingsdatum: 1 September 2026

     

    Die opstelafdeling word aangebied met die kurrikulum (per graad) as riglyn. Deelnemers moet in gedagte hou dat die kreatiewe skryfkompetisie nie 'n lang romankompetisie is nie - die lengte word bepaal deur die graad-spesifieke kurrikulum.

  • Anthology Flash Fiction Competition

    Submission deadline: 30 September 2026

     

    The Anthology Flash Fiction Competition is open to original and previously unpublished flash fiction pieces on any theme or genre in the English language by writers of any nationality, living anywhere in the world.