Loading Events

« All Events

KKNK 2026

28 March 2026 - 4 April 2026
KKNK 2026

Die KKNK vier vanjaar drie dekades van kunste in die Klein Karoo. Die feesprogram vir is propvol vermaak vir die hele gesin, van vroegoggend tot laataand. Daar is ou bekendes, nuwe stemme en vele verrassings.

  • Datum: 28 Maart tot 4 April
  • Plek: Oudtshoorn

Kry die program aanlyn, koop jou kaartjies by Webtickets en gesels met die span in die kantoor om jou met slaapplek te help – en kom fees voluit saam met ons in die Klein Karoo.

Kontak hulle kantoor by info@kunste.org.za, 044 203 8600 of stuur ’n WhatsApp na 065 285 2337.

Klik hier vir meer inligting.

Details

Organizer