Ink in my pen nooi jou uit om in te skakel by ons Skryf saam-sessie.
Is jou lewe te besig om te skryf? Haak jy vas of sukkel jy met selfmotivering? Kom skryf hierdie maand saam met die Ink in my pen-klublede.
Die Skryf saam-sessie is jou afspraak met jouself-as-skrywer. Stel aan die begin van die uur vir jou ’n doelwit en werk in stilte saam met die groep. Jy kan aan enigiets werk gedurende die sessie. Hierdie groep hou jou op jou tone – jy het geen verskonings om nie te skryf nie.
Skakel in op Donderdae om 20:00.
Zoom-skakel: https://us06web.zoom.us/j/87821292422?pwd=r6G86cVqLWDXvlkSJaSMcop0SPU1Sv.1
ID: 878 2129 2422
Kode: 349119