Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Fietsry vir dommies by die KKNK

26 March 2024 - 31 March 2024

Tiffany Saterdaght, wat in 2022 deelgeneem het aan die Jakes Gerwel Stigting en NATi se Jong Sterre-mentorskapsprogram, se teks Fietsry vir dommies is by vanjaar se KKNK op die planke.

Met: Eldon van der Merwe
Regie: Dean Balie
Teks en vervaardiger: Tiffany Saterdaght
Musiekregie: Dean Balie
Tegniese verhoogbestuurder: Dian Harcovecchio

Carl het ’n graad in konstruksiebestuur, maar hy woon steeds in die “blink hokke” van Rose Valley. Hy ly aan depressie en dink gereeld na oor wat dit beteken om ’n bruin man in Suid-Afrika te wees. Verder eis “black tax” sy tol met die opoffering wat hy vir sy familie en gemeenskap moet maak. Carl se uitdagings word treffend uitgebeeld met rymklets en poësie.

Vertonings

26 Maart, 19:30
27 Maart, 09:30
28 Maart, 18:00
30 Maart, 20:00
31 Maart, 09:30

Klik hier vir nog inligting en om kaartjies te koop.

Details

Start:
26 March 2024
End:
31 March 2024
Event Category:
Website:
https://kknk2024.kknk.co.za/produksie/fietsry-vir-dommies/

Organizer

KKNK
View Organizer Website