Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

EasyEquities Skrywersfees: Oggendkoffie en (lees)stof to nadenke

14 October 2025 @ 09:00 - 09:45

Daar is boeke wat ’n mens laat voel, boeke wat jou laat lag en boeke wat jou ewig bybly. Maar die beste boeke is dié wat jou laat dínk: Hulle lig jou in, daag jou uit en herprogrammeer jou brein woord vir woord. Die skrywer en filosoof Azille Coetzee praat met Bibi Slippers oor die boeke wat haar denke help vorm het, haar van ander oogpunte oortuig het, en waaroor sy nie kan ophou dink nie.

  • Datum: 14 Oktober 2025
  • Tyd: 9:00
  • Tydsduur: 45 Minute
  • Venue: Die Khaya-kafee
  • Koste: R40 (1 koffie ingesluit) Gratis vir nie-koffiedrinkers

Klik hier vir meer inligting.

Details

Organizer