JakesGW

100 posts

Derde golf: Gedigte uit Somerset-Oos

’n Album met gedigte deur Mercy Kannemeyer, Salvia Ockhuis, Valda Jansen, Lydia Gittens en Andries Bezuidenhout, opname en musiek deur Andries Bezuidenhout Vrygestel deur die Jakes Gerwel-stigting en PEN Afrikaans Vanaf 30 September 2021 beskikbaar op YouTube, Apple Music, iTunes, Spotify, Deezer, Amazon, Tidal, ens. https://distrokid.com/hyperfollow/somersetoossessies/derde-golf Agtergrond Ses skrywers, waarvan […]

NATi Jong Sterre by Paulet Huis

Jane Mpholo, Stephren Saayman, Melissa Myburgh, Heloine Armstrong en Henque Heymans was die uitverkore teatermakers wat vir drie weke in Somerset-Oos gaan skryf het, met die befaamde Abduragman Adams as mentor. Hulle produksies is volgende jaar op die Suidoosterfees-planke te sien. Hierdie projek word aangebied deur verskeie vennote wat hande […]

Meet our new Kommadagga participants

LitNet and the Jakes Gerwel Foundation offer a mentorship programme for promising Afrikaans and English writers. The Kommadagga Workshop is targeted at writers who focus on short prose and it is in line with these institutions’ aim to encourage new writers. The name of the workshop refers to the environment […]

Mentorship for young songwriters: the participants for 2021

Frazer Barry The Jakes Gerwel Foundation offers a mentorship programme for songwriters and singers who create original hit songs in Afrikaans, English, or isiXhosa. In this project we are specifically looking for young artists who can benefit from the experience and guidance of a mentor to develop popular new lyrics […]

Stadige verandering eensklaps verstaan – Andries Bezuidenhout

Elders in die land brand mense fabrieke en winkelsentrums af, dra yskaste, bioskoopgrootte-televisieskerms en blikkieskos weg. Maar op ’n stil wintersoggend in Somerset-Oos voel dit soms asof die tyd stilstaan, skryf ANDRIES BEZUIDENHOUT. HIER in dié Oos-Kaapse dorpie is daar geen teken van onluste of brande nie. Ek en vyf […]

NATi Jong Sterre/Young Stars Project: 2021 programme

NATi, the Jakes Gerwel Foundation, Suidoosterfees and Artscape aim to develop the talent of upcoming playwrights though this shared project. This intensive mentorship programme is presented under guidance of Abduragman Adams, experienced actor and playwright. The young playwrights’ work will be developed for the 2022 Suidoosterfees and the playwrights will […]

Mentorship Programme for Upcoming Songwriters

In 2020, the Jakes Gerwel Foundation offered, in collaboration with the Suidoosterfees, a mentorship programme for songwriters who create original hits in Afrikaans, English or isiXhosa. The target group is young artists who can benefit from the experience and guidance of a mentor in order to produce fresh and catchy […]

Suidoosterfees 2021: Foto’s van Jakes Gerwel-gesprekke

Jakes Gerwel het ’n instrumentele rol gespeel in die totstandkoming van die Suidoosterfees in Kaapstad. Dit is om hierdie rede dat die Stigting ’n trotse vennoot is van hierdie fees wat soomloosheid in die gemeenskap in alle opsigte nastreef. Die Jakes Gerwel Stigting bied jaarliks tydens die fees ’n reeks […]