{"id":26442,"date":"2026-11-12T12:07:31","date_gmt":"2026-11-12T10:07:31","guid":{"rendered":"https:\/\/jgf.org.za\/?post_type=tribe_events&#038;p=26442"},"modified":"2026-11-12T12:07:31","modified_gmt":"2026-11-12T10:07:31","slug":"2027-reinet-nagtegaal-teksprys","status":"publish","type":"tribe_events","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/","title":{"rendered":"2027 Reinet Nagtegaal-teksprys"},"content":{"rendered":"<p>Inskrywings vir die gesogte <strong>Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2027<\/strong> word ingewag en <strong>sluit 15 Januarie 2027<\/strong>. Dit is die grootste kompetisie van sy soort in Suid-Afrika met aantreklike pryse op die spel. Die prys word moontlik gemaak deur Law for All en in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied. <strong>Die wenner ontvang R120 000, mentorskap en ondersteuning<\/strong> <strong>met finale afronding van die teks<\/strong>, asook die moontlikheid van \u2019n speelvak by die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees. Die<strong> twee naaswenners<\/strong> ontvang onderskeidelik <strong>R60 000<\/strong> en <strong>R30 000<\/strong>.<\/p>\n<p><strong>Waarna soek die Reinet Nagtegaal-teksprys?<\/strong><\/p>\n<p>Met die Reinet Nagtegaal-teksprys is die Toyota Stellenbosch Woordfees op soek na <strong>nuwe tekste van 60 tot 90 minute lank<\/strong> wat teater as medium vir sosiale impak en kohesie verken, en tradisionele beskouings uitdaag en verruim. \u2019n Sterk narratief, verhoogmatigheid, \u2019n eksperimentele benadering en liter\u00eare meriete is kriteria wat beoordelaars sal oorweeg.<\/p>\n<p>Met die Toyota Stellenbosch Woordfees-gehoor in gedagte, word <strong>\u2019n premie geplaas op tekste wat ten minste 50% Afrikaans<\/strong> is. Kreatiewe gebruik van <strong>meertaligheid word egter sterk aanbeveel<\/strong>. <strong>Rolverdelings van hoogstens sewe spelers<\/strong> is nie \u2019n vereiste nie, maar verhoog die opvoerbaarheid van jou stuk. Dui ook ten minste twee voorkeurregisseurs vir die verhoogstuk in jou inskrywing aan.<\/p>\n<p><strong>Bepalings en voorwaardes:<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Tekste korter as 15 000 woorde sal nie oorweeg word nie, asook nie tekste langer as 20 000 woorde nie.<\/li>\n<li>Slegs Suid-Afrikaanse burgers mag inskryf.<\/li>\n<li>Vertalings, verwerkings en herwerkings van bestaande werke, sowel as musiekblyspele en kinderteatertekste, sal nie oorweeg word nie.<\/li>\n<li>Deelnemers mag slegs een teks vir oorweging instuur. Dit sluit enkelouteur- of gedeelde outeurskap in. Om veelvoudige aansoeke uit te skakel, verskaf asseblief \u2019n kopie van jou ID.<\/li>\n<li>Alle tekste moet getik wees in \u2019n algemeen aanvaarbare templaat vir toneeltekste, lettergrootte 12. Bladsye moet genommer wees.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Vir enige navrae, kontak Candice Jantjies by <strong>candice@woordfees.co.za<\/strong>.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/woordfees.co.za\/reinet-nagtegaal-teksprys\/?mbclid=v1.rw756c2fx1f50.664706b2b920dec9dcd30c6e.9b3e349583d3a6bcdeef858dd59a00a8e38fcb2d.1794474573.1c15cf0c512d808d\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">Klik hier vir meer inligting.<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<h4>Sluitingsdatum: 15 Januarie 2027<\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Inskrywings vir die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2027 word ingewag en sluit 15 Januarie 2027. Dit is die grootste kompetisie van sy soort in Suid-Afrika met aantreklike pryse op die spel. Die prys word moontlik gemaak deur Law for All en in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied. Die wenner ontvang R120 000, mentorskap en ondersteuning met finale afronding van die teks, asook die moontlikheid van \u2019n speelvak by die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees. Die twee naaswenners ontvang onderskeidelik R60 000 en R30 000.<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":26444,"template":"","meta":{"_en_post_content":"","_en_post_name":"","_en_post_excerpt":"","_en_post_title":"","_af_post_content":"","_af_post_name":"","_af_post_excerpt":"","_af_post_title":"","edit_language":"","_tribe_events_status":"","_tribe_events_status_reason":"","footnotes":""},"tags":[],"tribe_events_cat":[53],"class_list":["post-26442","tribe_events","type-tribe_events","status-publish","has-post-thumbnail","tribe_events_cat-competitions","cat_competitions","czr-hentry"],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.5.1 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Sluitingsdatum: 15 Januarie 2027 Inskrywings vir die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2027 word ingewag en sluit 15 Januarie 2027. Dit is die grootste kompetisie van sy soort in Suid-Afrika met aantreklike pryse op die spel. Die prys word moontlik gemaak deur Law for All en in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied. Die wenner ontvang R120 000, mentorskap en ondersteuning met finale afronding van die teks, asook die moontlikheid van \u2019n speelvak by die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees. Die twee naaswenners ontvang onderskeidelik R60 000 en R30 000.\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"JakesGW\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.5.1\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"Die Jakes Gerwel Stigting - Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"2027 Reinet Nagtegaal-teksprys - Die Jakes Gerwel Stigting\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Sluitingsdatum: 15 Januarie 2027 Inskrywings vir die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2027 word ingewag en sluit 15 Januarie 2027. Dit is die grootste kompetisie van sy soort in Suid-Afrika met aantreklike pryse op die spel. Die prys word moontlik gemaak deur Law for All en in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied. Die wenner ontvang R120 000, mentorskap en ondersteuning met finale afronding van die teks, asook die moontlikheid van \u2019n speelvak by die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees. Die twee naaswenners ontvang onderskeidelik R60 000 en R30 000.\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Nagtegaal-Teksprys-2027.jpg\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image:secure_url\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Nagtegaal-Teksprys-2027.jpg\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"480\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"320\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2026-11-12T10:07:31+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-11-12T10:07:31+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/JakesGerwelFoundation\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"2027 Reinet Nagtegaal-teksprys - Die Jakes Gerwel Stigting\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Sluitingsdatum: 15 Januarie 2027 Inskrywings vir die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2027 word ingewag en sluit 15 Januarie 2027. Dit is die grootste kompetisie van sy soort in Suid-Afrika met aantreklike pryse op die spel. Die prys word moontlik gemaak deur Law for All en in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied. Die wenner ontvang R120 000, mentorskap en ondersteuning met finale afronding van die teks, asook die moontlikheid van \u2019n speelvak by die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees. Die twee naaswenners ontvang onderskeidelik R60 000 en R30 000.\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:image\" content=\"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/logo-vir-nuusbrief.png\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/event\\\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/hive\\\/#listItem\",\"name\":\"Events\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/hive\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Events\",\"item\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/hive\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/hive\\\/category\\\/competitions\\\/#listItem\",\"name\":\"Competitions\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/hive\\\/category\\\/competitions\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Competitions\",\"item\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/hive\\\/category\\\/competitions\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/event\\\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\\\/#listItem\",\"name\":\"2027 Reinet Nagtegaal-teksprys\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/hive\\\/#listItem\",\"name\":\"Events\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/event\\\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\\\/#listItem\",\"position\":4,\"name\":\"2027 Reinet Nagtegaal-teksprys\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/hive\\\/category\\\/competitions\\\/#listItem\",\"name\":\"Competitions\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#organization\",\"name\":\"The Jakes Gerwel Foundation\",\"description\":\"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/JakesGerwelFoundation\\\/\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/\",\"name\":\"JakesGW\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/event\\\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/58867173a68778877e31c6fa6a1730bfa3f9688dac78bd82c01b237a4d1c0bd0?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"JakesGW\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/event\\\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/event\\\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\\\/\",\"name\":\"2027 Reinet Nagtegaal-teksprys - Die Jakes Gerwel Stigting\",\"description\":\"Sluitingsdatum: 15 Januarie 2027 Inskrywings vir die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2027 word ingewag en sluit 15 Januarie 2027. Dit is die grootste kompetisie van sy soort in Suid-Afrika met aantreklike pryse op die spel. Die prys word moontlik gemaak deur Law for All en in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied. Die wenner ontvang R120 000, mentorskap en ondersteuning met finale afronding van die teks, asook die moontlikheid van \\u2019n speelvak by die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees. Die twee naaswenners ontvang onderskeidelik R60 000 en R30 000.\",\"inLanguage\":\"af\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/event\\\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/author\\\/jakesgw\\\/#author\"},\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2026\\\/11\\\/Nagtegaal-Teksprys-2027.jpg\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/event\\\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\\\/#mainImage\",\"width\":480,\"height\":320,\"caption\":\"Nagtegaal Teksprys 2027\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/event\\\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\\\/#mainImage\"},\"datePublished\":\"2026-11-12T12:07:31+02:00\",\"dateModified\":\"2026-11-12T12:07:31+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/\",\"name\":\"The Jakes Gerwel Foundation\",\"description\":\"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting\",\"inLanguage\":\"af\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/jgf.org.za\\\/af\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"2027 Reinet Nagtegaal-teksprys - Die Jakes Gerwel Stigting","description":"Sluitingsdatum: 15 Januarie 2027 Inskrywings vir die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2027 word ingewag en sluit 15 Januarie 2027. Dit is die grootste kompetisie van sy soort in Suid-Afrika met aantreklike pryse op die spel. Die prys word moontlik gemaak deur Law for All en in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied. Die wenner ontvang R120 000, mentorskap en ondersteuning met finale afronding van die teks, asook die moontlikheid van \u2019n speelvak by die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees. Die twee naaswenners ontvang onderskeidelik R60 000 en R30 000.","canonical_url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/hive\/#listItem","name":"Events"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/hive\/#listItem","position":2,"name":"Events","item":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/hive\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/hive\/category\/competitions\/#listItem","name":"Competitions"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/hive\/category\/competitions\/#listItem","position":3,"name":"Competitions","item":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/hive\/category\/competitions\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/#listItem","name":"2027 Reinet Nagtegaal-teksprys"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/hive\/#listItem","name":"Events"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/#listItem","position":4,"name":"2027 Reinet Nagtegaal-teksprys","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/hive\/category\/competitions\/#listItem","name":"Competitions"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#organization","name":"The Jakes Gerwel Foundation","description":"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/JakesGerwelFoundation\/"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/","name":"JakesGW","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/58867173a68778877e31c6fa6a1730bfa3f9688dac78bd82c01b237a4d1c0bd0?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"JakesGW"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/#webpage","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/","name":"2027 Reinet Nagtegaal-teksprys - Die Jakes Gerwel Stigting","description":"Sluitingsdatum: 15 Januarie 2027 Inskrywings vir die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2027 word ingewag en sluit 15 Januarie 2027. Dit is die grootste kompetisie van sy soort in Suid-Afrika met aantreklike pryse op die spel. Die prys word moontlik gemaak deur Law for All en in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied. Die wenner ontvang R120 000, mentorskap en ondersteuning met finale afronding van die teks, asook die moontlikheid van \u2019n speelvak by die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees. Die twee naaswenners ontvang onderskeidelik R60 000 en R30 000.","inLanguage":"af","isPartOf":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/author\/jakesgw\/#author"},"image":{"@type":"ImageObject","url":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Nagtegaal-Teksprys-2027.jpg","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/#mainImage","width":480,"height":320,"caption":"Nagtegaal Teksprys 2027"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/#mainImage"},"datePublished":"2026-11-12T12:07:31+02:00","dateModified":"2026-11-12T12:07:31+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#website","url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/","name":"The Jakes Gerwel Foundation","description":"Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting","inLanguage":"af","publisher":{"@id":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"Die Jakes Gerwel Stigting - Webwerf van die Jakes Gerwel Stigting","og:type":"article","og:title":"2027 Reinet Nagtegaal-teksprys - Die Jakes Gerwel Stigting","og:description":"Sluitingsdatum: 15 Januarie 2027 Inskrywings vir die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2027 word ingewag en sluit 15 Januarie 2027. Dit is die grootste kompetisie van sy soort in Suid-Afrika met aantreklike pryse op die spel. Die prys word moontlik gemaak deur Law for All en in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied. Die wenner ontvang R120 000, mentorskap en ondersteuning met finale afronding van die teks, asook die moontlikheid van \u2019n speelvak by die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees. Die twee naaswenners ontvang onderskeidelik R60 000 en R30 000.","og:url":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/","og:image":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Nagtegaal-Teksprys-2027.jpg","og:image:secure_url":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2026\/11\/Nagtegaal-Teksprys-2027.jpg","og:image:width":480,"og:image:height":320,"article:published_time":"2026-11-12T10:07:31+00:00","article:modified_time":"2026-11-12T10:07:31+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/JakesGerwelFoundation\/","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"2027 Reinet Nagtegaal-teksprys - Die Jakes Gerwel Stigting","twitter:description":"Sluitingsdatum: 15 Januarie 2027 Inskrywings vir die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2027 word ingewag en sluit 15 Januarie 2027. Dit is die grootste kompetisie van sy soort in Suid-Afrika met aantreklike pryse op die spel. Die prys word moontlik gemaak deur Law for All en in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied. Die wenner ontvang R120 000, mentorskap en ondersteuning met finale afronding van die teks, asook die moontlikheid van \u2019n speelvak by die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees. Die twee naaswenners ontvang onderskeidelik R60 000 en R30 000.","twitter:image":"https:\/\/jgf.org.za\/wp-content\/uploads\/2023\/10\/logo-vir-nuusbrief.png"},"aioseo_meta_data":{"post_id":"26442","title":null,"description":null,"keywords":null,"keyphrases":{"focus":{"keyphrase":"","score":0,"analysis":{"keyphraseInTitle":{"score":0,"maxScore":9,"error":1}}},"additional":[]},"primary_term":null,"canonical_url":null,"og_title":null,"og_description":null,"og_object_type":"default","og_image_type":"default","og_image_url":null,"og_image_width":null,"og_image_height":null,"og_image_custom_url":null,"og_image_custom_fields":null,"og_video":"","og_custom_url":null,"og_article_section":null,"og_article_tags":null,"twitter_use_og":false,"twitter_card":"default","twitter_image_type":"default","twitter_image_url":null,"twitter_image_custom_url":null,"twitter_image_custom_fields":null,"twitter_title":null,"twitter_description":null,"schema":{"blockGraphs":[],"customGraphs":[],"default":{"data":{"Article":[],"Course":[],"Dataset":[],"FAQPage":[],"Movie":[],"Person":[],"Product":[],"ProductReview":[],"Car":[],"Recipe":[],"Service":[],"SoftwareApplication":[],"WebPage":[]},"graphName":"WebPage","isEnabled":true},"graphs":[]},"schema_type":"default","schema_type_options":null,"pillar_content":false,"robots_default":true,"robots_noindex":false,"robots_noarchive":false,"robots_nosnippet":false,"robots_nofollow":false,"robots_noimageindex":false,"robots_noodp":false,"robots_notranslate":false,"robots_max_snippet":"-1","robots_max_videopreview":"-1","robots_max_imagepreview":"large","priority":null,"frequency":"default","local_seo":null,"breadcrumb_settings":null,"limit_modified_date":false,"ai":{"faqs":[],"keyPoints":[],"schemas":[],"titles":[],"descriptions":[],"socialPosts":{"email":{"subject":"","preview":"","content":""},"linkedin":[],"twitter":[],"facebook":[],"instagram":[]}},"created":"2026-11-12 10:02:09","updated":"2026-11-12 10:35:31","focus_keyword":null,"additional_keywords":null,"truseo_locale":null,"seo_analyzer_scan_date":null},"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/hive\/\" title=\"Events\">Events<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/jgf.org.za\/af\/hive\/category\/competitions\/\" title=\"Competitions\">Competitions<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t2027 Reinet Nagtegaal-teksprys\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/"},{"label":"Events","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/hive\/"},{"label":"Competitions","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/hive\/category\/competitions\/"},{"label":"2027 Reinet Nagtegaal-teksprys","link":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/event\/2027-reinet-nagtegaal-teksprys\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tribe_events\/26442","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tribe_events"}],"about":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/tribe_events"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tribe_events\/26442\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":26443,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tribe_events\/26442\/revisions\/26443"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/26444"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=26442"}],"wp:term":[{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=26442"},{"taxonomy":"tribe_events_cat","embeddable":true,"href":"https:\/\/jgf.org.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tribe_events_cat?post=26442"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}